top of page

Ek is 'n geregistreerde berader met meer as 20 jaar beradingservaring

39.jpeg
28.jpeg

Beradingsfokus

Ek werk vanuit 'n Christelike perspektief en hoofsaaklik met kinders van drie tot 12 jaar. Tog sluit my berading kliënte van alle ouderdomme in. 

​

Tipes berading en terapie:

  • Gesinsberading

  • Verhoudingsberading

  • Individuele berading

  • Sandbakterapie

  • Speelterapie

​

3.png

“Speelgoed is kinders se woorde en spel is hulle taal.”

- Gary L. Landreth

Dienste

Trauma

Egskeiding

My praktyk is by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) geregistreer.  Dit beteken kliënte met 'n voldoende mediese fonds kan self die beradingskostes terugeis.

 

My dienste spreek probleemsituasies en -temas aan wat onder meer die volgende insluit:

Skeidingsangs

Vrese

Konflikhantering

Ouerleiding

Sandbakterapie

Sandbakterapie is 'n nie-verbale, terapeutiese intervensie wat gebruik maak van 'n sandbak, speelgoedfigure en soms water om tonele van miniatuurwêrelde te skep wat 'n persoon se innerlike gedagtes, stryd en bekommernisse weerspieël.

 

54.jpeg
41.jpeg
bottom of page